PROGRAM VIR SIMPOSIUM
Woensdag 19 tot Vrydag 21 Oktober 2011:
Keurings kursus deur Dirk van den Abele. Koste vir kursus gangers beloop R400 vir Klublede en R500 vir nie klublede. Sluit middag-etes asook toegan tot die simposium in.
Vrydag 21 Oktober, 15h30: Inskrywings vir die skou en veiling begin.
20h00: Kalahari ete op die huis.
Saterdag 22 oktober 2011:
08h00: Regestrasie
08h30 - 09h30: SALV Algemene jaarvergadering.
10h00 - 12h00: Dirk van den Abele - Die korrekte aanwending van mutasies sowel as iets oor die
nuutste beskikbare mutasies.
12h00 - 14h00: Ete en skou besigtiging.
14h00 - 15h00: Beoordeling van plekwenners deur Dirk voor die gehoormet redes virplasings.
Bespreek ook gebreke in SA voël bedryf wat hy waarneem.
15h15 tot klaar: Veiling begin op die selfde prinsiep as vorige jaar.
18h00 tradisionele kalahari braai: elkeen voorsien sy eie vleis, die 2 klubs voorsien die bykosse.
Koste Simposium gangers: Klublede - Registrasie fooi R125.00 Nie lede R150.00.
Gades en gesin wat eet R50.00 per per soon.
Skou inskrywings: Opbetaalde Klublede R25.00 per inskrywing.
Nie lede R40.00 per inskrywing.
Veilings inskrywings: Opbetaalde Klublede R25.00 per lot
Nie Lede R40.00 per lot
(slegs enkel voëls per lot)
Vri Navrae skakel: Gerald 0824934864 of Manfred 0761762756
No comments:
Post a Comment